Credo-Product-Graad-5

Credo Musiekteorie-opleidingsprogram
Graad 5

R294.90

 

Leerplan gedek:

  • Unisa
  • Trinity College of London
  • ABRSM

Deur S.J. Cloete

Graad 5 Unisa leerders moet die “Vormontleding Gr.5” boek ook aanskaf.

Laai Voorbeeld Af

SKU: 6 Category:

Product Description

  • noteskrif
  • tydmaattekens
  • musiekterme en –tekens
  • intervalle
  • toonlere
  • transponering
  • drieklanke
  • kadense
  • harmonisering
  • melodieskepping
  • musiekgeskiedenis

Additional Information

Weight 1.34 kg
Pages

290 + bylae

Size

A4

ISBN

978-0-947050-06-1